Sean Hayes (akteur)

Sean Hayes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sean Patrick Hayes
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Vervaardiger en akteur
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sean Hayes (gebore 26 Junie 1970) is 'n Amerikaanse vervaardiger en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cats & Dogs (2001), The Cat in the Hat (2003), en The Three Stooges (2012), en in die televisiereeks Will & Grace (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy